Mielie-oplossings: Gewasbeskerming en saadtegnologie | Bayer

Ervaar die #DEKALBverskil...

Ervaar die #DEKALBverskil...

Bayer is hier om die regte saad op die regte tyd te verskaf. Ons is trots om DEKALB®-mieliesaad met die beste genetika en die mees gevorderde biotegnologiese eienskappe in die industrie, te bied. Verder bied Bayer ook 'n reeks produkte om jou gewasse teen onkruid, insekte en siektes te beskerm.

Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

Mielietegnologie waarop jy kan staatmaak

By DEKALB® fokus ons op die ontwikkeling van innoverende saadtegnologie wat jou mieliegewasse teen bedreigings soos insekte en onkruid beskerm. Ons gevorderde biotegnologiese eienskappe help jou gewasse om in diverse omgewings te floreer.

Jou saadkeuse begin hier!

Jou saadkeuse begin hier!

Plant jou sukses met DEKALB® se reeks basters. Blaai deur ons mielieprodukgids en kyk na die verskillende opsies vir jou boerdery.

Kry jou data op een plek

Kry jou data op een plek

Elke plaas is anders. Elke land is uniek. Gebruik FieldView™ regdeur die jaar om datagedrewe besluite te maak en jou opbrengs per hektaar te optimaliseer. Ons is jou data-vennoot wat jou help om belangrike inligting te versamel, te stoor en te visualiseer.

Optimaliseer jou prestasie

Optimaliseer jou prestasie

Daar is baie faktore wat skade aan jou mielielande kan rig indien die korrekte beheerstrategieë nie in plek gestel word nie. Met Bayer se Optimizer-promosie, kan jou mieliegewasse die nodige beskerming geniet teen ’n laer koste. Kyk hoe jy kan baat by hierdie program.

Jou gids hierdie seisoen

Jou gids hierdie seisoen

Ons omvattende reeks spuitprogramme is ontwikkel om boere te ondersteun met pasmaak-oplossings om die spesifieke gewasbehoeftes en -uitdagings gedurende die groeiseisoen aan te spreek.