Tegnologie-pakkette

Tegnologie-pakkette

Ontdek ons pasgemaakte pakkette, ontwikkel om in jou boerderybehoeftes te voorsien.

Tegnologie-pakkette

Daar is baie faktore wat skade aan jou mielielande kan aanrig indien die korrekte beheerstrategieë nie vroegtydig in plek gestel word nie. Met Bayer se Velum® 1 GR, Decis® Forte, Guardian®, Laudis®, Bullet®, Harness® Xtra en Nativo® kan jy nou jou mieliegewasse die nodige beskerming bied en sodoende gemoedsrus kry dat jou boerdery hierdie seisoen in goeie hande is.

Tegnologie-pakkette
Tegnologie-pakkette

Die registrasie-eienaar van DEKALB®, Bullet®, Guardian® en Harness® Xtra is Bayer AG. Bullet® Reg. Nr. L5623. Bevat Asetochloor (chloorasetanilied) 250 g/ℓ, Atrasien (triasien) 225 g/ℓ en Terbutilasien (triasien) 225 g/ℓ. Waarskuwing. Guardian® Reg. Nr. L4862. Bevat Asetochloor (chloorasetanilied) 840 g/ℓ. Waarskuwing. Harness® Xtra Reg. Nr. L7703. Bevat Asetochloor (chloorasetanilied) 960 g/ℓ. Gevaar. Die volgende produkte is geregistreerde handelsmerke van Bayer AG. Decis® Forte Reg. Nr. L6563. Bevat Deltametrien (piretroïed) 100 g/ℓ. Gevaar. Laudis® Reg. Nr. L8525. Bevat Tembotrioon (triketoon) 420 g/ℓ en Isoksadifen-etiel (Beveiliger) 210 g/ℓ. Waarskuwing. Nativo® Reg Nr. L8942. Bevat Tebukonasool (triasool) 200 g/ℓ en Trifloksistrobien (strobilurien) 100 g/ℓ. Waarskuwing. Velum® 1 GR Reg. Nr. L10783. Bevat Fluopiram (piridinieletielbensamied) 10 g/kg. Waarskuwing. Al die produkte is geregistreer ingevolge Wet Nr. 36 van 1947. LEES DIE ETIKET VOOR TOEDIENING.