Bayer Crop Science: Rygewasse en gewasbeskerming in Suid-Afrika​ | Bayer

Rygewasse

Rygewasse

Bekyk ons reeks insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en SeedGrowth®-produkte wat geregistreer is vir gebruik op mielies, sojabone, aartappels en sonneblomme.

Mielies

Bayer is hier om die regte saad op die regte tyd te verskaf. Ons is trots om DEKALB®-mieliesaad met die beste genetika en die mees gevorderde biotegnologiese eienskappe in die industrie, te bied. Verder bied Bayer ’n reeks produkte wat jou mielies teen onkruid, plae en siektes beskerm, wat gesonde plante en groter opbrengste verseker.

Mielies



Sojabone

Sojabone

Bayer is daartoe verbind om topklas, volhoubare oplossings aan sojaboonboere te verskaf. Ons omvattende reeks produkte en tegnologie is ontwikkel om plantgesondheid- en kwaliteit te bevorder en opbrengste te optimaliseer. Verken ons oplossings en ontdek hoe ons jou kan help om jou sojaboonboerdery na nuwe hoogtes te neem




Aartappels

Bayer bied ’n reeks gewasbeskermingsprodukte om jou aartappelopbrengs en -gehalte sover moontlik te verhoog, sodat jou gewas vry is van onkruid en beskerming geniet teen plae en siektes.

Aartappels



Sonneblomme

Sonneblomme

Die optimalisering van jou sonneblomopbrengste en –kwaliteit, is noodsaaklik om die hoogte wins moontlik op jou plaas te behaal. Deur oesbestuur te optimaliseer, gevorderde boerderytegnieke te gebruik en Bayer se innoverende oplossings te implementeer, kan jy produktiwiteit verhoog, risiko's verminder en jou algehele winsgewendheid verbeter.