Groente | Gewasbeskerming in Suid-Afrika | Bayer

Groente

Groente

Ontdek Bayer se omvattende reeks oplossings pasgemaak om opbrengs, kwaliteit en volhoubaarheid in groenteboerderye te optimaliseer. Ons innoverende produkte help groenteboere om gesonder gewasse te groei.

Tamaties

Bayer werk saam met produsente om tamatieopbrengste te verhoog en -gehalte te verbeter, sodat meer wins behaal kan word. Daarom het Bayer ’n reeks gewasbeskermingsprodukte ontwikkel om te verseker dat jou gewas teen plae en siektes beskerm word wanneer dit groei.

Tamaties



Kalbasplante

Kalbasplante

Gee jou kalbasplante die beste kans op sukses. Bayer bied 'n wye reeks produkte wat jou kan help om jou kalbasplante van meet af te beskerm.




Brassica – Kool

Deur jou koolopbrengs en gehalte sover moontlik te verhoog, kan jy maksimale wins vir jou boerdery lewer. Die Bayer-reeks gewasbeskermingsprodukte help om jou gewas vinnig en doeltreffend te vestig en dit bied die nodige beskerming teen peste en siektes.

Brassica – Kool



Uie

Uie

Bayer se gewasbeskermingsoplossings vir uie bied effektiewe beskerming teen peste en siektes. Met innoverende produkte verseker Bayer gesonder uie, verbeterde opbrengste en volhoubare boerderypraktyke, wat boere help om hul oeste te beskerm terwyl produktiwiteit en kwaliteit verbeter word.