Mielies
DKC78-78BR
Medium tot lae plantestand. Geskik vir kuilvoer.
Goeie siekteverdraagsaamheid.
Goeie graankwaliteit.
Baie goeie puntbedekking van die kop.
Uitstekende opbrengsstabiliteit.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Medium toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Hoë toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Medium toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Medium toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Hoë toleransie |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 120-135 |
PLANTHOOGTE | 200-230 |
KOPHOOGTE | 85-105 |
GRAANKWALITEIT | Goed |
GRAANKLEUR | Geel |
KOPPE PER PLANT OOS | 1.2 |
KOPPE PER PLANT WES | 1.6 |
OPKOMS | Goed |
BESPROEIÏNG | Aanvullend |
PLANTESTAND | Medium tot laag |
RTL/STL | Goed |
BLAARKNYP | Geen |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Baie goed |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 70-80 |