Produkverpakking

Mielies

DKC78-77BR

Plant as deel van die pakket saam met ander wit DEKALB-kultivars in die sentrale en westelike streek. Medium plantestand.

  • Uitstekende opbrengspotensiaal.

  • Uitstekende siekteverdraagsaamheid.

  • Hoë aantal koppe per plant, veral in westelike streke.

  • Baie goeie puntbedekking van die kop.

EIENSKAP

BR

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Stapelgeen

Siektes

KOPVROTLae toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESHoë toleransie
GRYSBLAARVLEKNie beskikbaar nie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Nie beskikbaar nie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID117-145 dae
PLANTHOOGTE230-250
KOPHOOGTE110-130
GRAANKWALITEITGoed
GRAANKLEURWit
KOPPE PER PLANT OOS1.4
KOPPE PER PLANT WES1.2
OPKOMSUitstekend
BESPROEIÏNGNie geskik nie
PLANTESTANDMedium
RTL/STLGoed
BLAARKNYPGeen
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEBaie
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPUitstekend
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80