Mielies
DKC77-22
Medium tot hoë plantestand. Geskik vir kuilvoer.
Uitstekende opkoms en opbrengsstabiliteit.
Uitstekende graankwaliteit.
Geen blaarknyp.
EIENSKAP
KON
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Konvensioneel
Siektes
KOPVROT | Hoë toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Hoë toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Nie beskikbaar nie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Lae toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Uitstekend |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 120-135 |
PLANTHOOGTE | 190-220 |
KOPHOOGTE | 90-115 |
GRAANKWALITEIT | Uistekend |
GRAANKLEUR | Geel |
KOPPE PER PLANT OOS | 1 |
KOPPE PER PLANT WES | Nie van toepassing |
OPKOMS | Uitstekend |
BESPROEIÏNG | Aanvullend |
PLANTESTAND | Medium |
RTL/STL | Baie goed |
BLAARKNYP | Geen |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Uitstekend |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 70-80 |