Produkverpakking

Mielies

DKC73-72

Medium tot hoë plantestand. Vir optimale opbrengs, vermeerder die plantestand met 10-15%. Aangepas vir kuilvoer.

  • Uitstekende siekteverdraagsaamheid.

  • Uitstekende opbrengsstabiliteit en graankwaliteit.

  • Geskik vir medium tot hoë plantestand.

EIENSKAP

KON

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Konvensioneel

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESMedium toleransie
GRYSBLAARVLEKHoë toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Hoë toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID122-138 dae
PLANTHOOGTE190-220
KOPHOOGTE90-115
GRAANKWALITEITGoed
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1
KOPPE PER PLANT WESNie van toepassing
OPKOMSUitstekend
BESPROEIÏNGAanvullend
PLANTESTANDMedium to Hoog
RTL/STLUitstekend
BLAARKNYPGeen
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREADKC73-70B GEN
SONBRANDJa
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEMin
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPGemiddeld
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80