Mielies
DKC71-46BR
Medium tot hoë plantestand. Vir optimale opbrengs vermeerder die plantestand met 10-15%. Kies die beste Acceleron®-saadbehandelingspakket.
Uitstekende siekteverdraagsaamheid.
Baie goeie puntbedekking van die kop.
Uitstekende opbrengsstabiliteit.
Geen blaarknyp.
EIENSKAP
BR
EIENSKAP SE VOLLE NAAM
Stapelgeen
Siektes
KOPVROT | Hoë toleransie |
FUSARIUM | Hoë toleransie |
ROES | Hoë toleransie |
DIPLODIA KOPVROT | Hoë toleransie |
BLAARSIEKTES | Hoë toleransie |
GRYSBLAARVLEK | Lae toleransie |
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE) | Hoë toleransie |
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI | Hoë toleransie |
PHAEOSPHAERIA | Baie goed |
Agronomiese eienskappe
RELATIEWE VOLWASSENHEID | 120-135 dae |
PLANTHOOGTE | 210-240 |
KOPHOOGTE | 105-130 |
GRAANKWALITEIT | Goed |
GRAANKLEUR | Geel |
KOPPE PER PLANT OOS | 1.2 |
KOPPE PER PLANT WES | 1.5 |
OPKOMS | Goed |
BESPROEIÏNG | Nie geskik nie |
PLANTESTAND | Medium to Hoog |
RTL/STL | Baie goed |
BLAARKNYP | Geen |
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREA | Nie aangepas nie |
SONBRAND | Geen |
PLUIME AAN KOPPE | Min |
SPRUITE | Min |
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOP | Baie goed |
OPBRENGSSTABILITEIT | Uitstekend |
DAE TOT 50% PLUIME | 70-80 |