Produkverpakking

Mielies

DKC68-50

Aangepas vir 'n medium tot kort plantvenster. Medium tot hoë plantestand. Increase plantestand by 10%.

  • Hoë siekteverdraagsaamheid.

  • Baie hoë planthoogte.

  • Groot aantal koppe per plant veral in die westelike streek.

  • Uitstekende opbrengsstabiliteit.

EIENSKAP

KON

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Konvensioneel

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTMedium toleransie
BLAARSIEKTESHoë toleransie
GRYSBLAARVLEKMedium toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Hoë toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEIHoë toleransie
PHAEOSPHAERIABaie goed

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID118-128 dae
PLANTHOOGTE230-300
KOPHOOGTE105-125
GRAANKWALITEITGoed
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1.2
KOPPE PER PLANT WES1.6
OPKOMSGoed
BESPROEIÏNGNie geskik nie
PLANTESTANDMedium
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGeen
AANGEPAS VIR TOEVLUGSAREADKC68-54B
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEMin
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPBaie goed
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME70-80