Produkverpakking

Mielies

DKC59-32BR

Geskik vir vol-besproeiing. Geskik vir ultra-kort groeiseisoen. Presteer goed onder hoë plantestand.

  • Uitstekende graankwaliteit.

  • Uitstekende opbrengsstabiliteit.

  • Uitstekende puntbedekking van die kop.

  • Goeie siekteverdraagsaamheid.

EIENSKAP

BR

EIENSKAP SE VOLLE NAAM

Stapelgeen

Siektes

KOPVROTHoë toleransie
FUSARIUMHoë toleransie
ROESHoë toleransie
DIPLODIA KOPVROTHoë toleransie
BLAARSIEKTESLae toleransie
GRYSBLAARVLEKMedium toleransie
MSV (MIELIESTREEPSIEKTE)Lae toleransie
NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEILae toleransie

Agronomiese eienskappe

RELATIEWE VOLWASSENHEID104-115 dae
PLANTHOOGTE250-280
KOPHOOGTE95-115
GRAANKWALITEITUitstekend
GRAANKLEURGeel
KOPPE PER PLANT OOS1
KOPPE PER PLANT WES1
OPKOMSUitstekend
BESPROEIÏNGGeskik
PLANTESTANDHoog
RTL/STLBaie goed
BLAARKNYPGeen
SONBRANDGeen
PLUIME AAN KOPPEMin
SPRUITEMin
PUNTBEDEKKING VAN DIE KOPUitstekend
OPBRENGSSTABILITEITUitstekend
DAE TOT 50% PLUIME55-63