Swamdoders

Prosper® Trio

’n Sistemiese emulgeerbare konsentraatswamdoder vir die beheer van blaarsiektes by koring en hawer.

Aktiewe stowwe:

250 g/l Spiroksamien (spiroketalamien)

167 g/l Tebukonasool (triasool)

43 g/l Triadimenol (triasool)