Swamdoders

Aliette® WG

'n Volledige sistemiese swamdoder geformuleer as 'n water dispergeerbare korrel, vir die beheer van die volgende Phytophthora siektes: Wortel- en kraagvrot van sitrus, Wortel- en stamvrot van pynappels, Wortelvrot in wingerd, avokado's en proteas.

Aktiewe stowwe:

800 g/kg Fosetiel-Al (alkielfosfonaat)