Onkruiddoders

Bullet®

'n Suspensie konsentraat onkruiddoder met beveiliger vir voor- en na-opkoms beheer van eenjarige onkruid in mielies.

Aktiewe stowwe:

250 g/l Acetochlor (chloroacetanilide)

225 g/l Atrasine (triasine)

225 g/l Terbutielasien (triasien)