Tuisbladkeyboard_arrow_right
Produkte
keyboard_arrow_rightGewasbeskermingkeyboard_arrow_rightInsekdoderskeyboard_arrow_rightSivanto® Prime
Insekdoders
Sivanto® Prime
’n Oplosbare konsentraatinsekdoder vir die beheer van plantluise en witvlieë by die gelyste gewasse.
Aktiewe stowwe:
200 g/l Flupiradifuroon (Butenolied)
Dokumente
Ander gespesifiseerde instruksies
LET WEL: Die aanbevole onthoudingsperiode tussen laaste toediening en oes voldoen aan die vereistes vir plaaslike residuvlakke maar mag dalk nie voldoen aan die vereistes vir uitvoer nie. Indien die behandelde gewas bestem is vir die uitvoermark, skakel met die betrokke uitvoerliggaam voor toediening van die produk, rakende onthoudingsperiodes.